Het 2 maande terug 'n raptor gekoop. Ek doen baie 4x4 roetes veral sand duine. Ek het een probleem en soek graag raad. Sodra die voertuig in 4x4 low range is is sy top spoed net 40km/h. Vir die groter en langer duine is die spoed te min en kry ek nie genoeg momentum om die duin uit te ry nie. Dis vir my 'n groot plebleem en as die voertuig 40 bereik het sny dit onmiddelik sy krag . Enige raad
top of page
bottom of page